- Filter by:
- All
- kykNET
- News
- Highlights
Nuus
12 Fassinerende feite oor Boer soek ’n vrou
Hier is ’n paar springmieliefeite oor dié kykNET-trefferreeks, waarvan die 18de seisoen op 23 Julie begin.
Die splinternuwe seisoen van Lamb Champs bring die ongelooflike stories van ons land se familieboere na die skerm.
Dit is wat jy moet weet as jy vir Kokkedoor wil aansoek doen.
Skuif nader – dis amper tyd vir Dean John Smith se Show’KIE met eg Kaapse flair.
Christia Visser keer terug na Diepe Waters en ’n mens kan nie help om te wonder of dinge dié keer anders vir Rossouw gaan uitdraai.
Aktrise Carla Schönfeldt erken dat die intense teister-storielyn in Diepe Waters vir haar ’n emosionele uitdaging was, maar sy loof haar mede-akteur, Markus Haywood, wat haar deurlopend op stel ondersteun het.
Die pragtige Selena het die vere laat waai in Diepe Waters.
Die dokumentêre reeks Lamb Champs keer terug vir ’n tweede seisoen op kykNET.
Hoekom word pa’s aan ’n ander standaard as ma’s gemeet? Dít was die vraag wat die idee geplant het vir die nuwe dramareeks, Beter as gister.
Wees deel van die gehoor vir Show’kie, Dean Smith se splinternuwe vermaakprogram vir kykNET & kie.
Akteur Markus Haywood daag op in Boskruin as die vriendelike, maar geheimsinnige Wian